Week 107
Goeie dag woef.
Laat ek maar eers groet. Hierdie honde wat mens nie groet nie, hulle kom snuffel eers hier onder my stert voordat hulle hallo sê. Ek weet nie in wat is hulle geinteresseerd nie. As hulle wil weet wat ek gister ge-eet het dan kan hulle my net vra maar hoef nie hier agter te kom snuffel nie. Ek reken dis uiters onbeskof.. Lees hierdie storie en die afgelope 106 weke se stories ook hier binnekant.

Die verhaal van 'n klein hondjie wat grootword op die plaas. Sy pa was 'n Foxterrier en sy ma 'n worshondjie.
Hy en sy boeties en sussies is onder die bed gebore. Hy het 'n goeie baas en miesies en verder is hyu die getroue verslaggewer van alles wat op die plaas gebeur. Daar is perde op die plaas en ook katte. En dan natuurlik al die ander diere wat die plaas bewoon nog van voordat die baas daar ooit ingetrek het. Mapstieks is die getroue verslaggewer van alles wat op die plaas gebeur. Sy stories verskyn weekliks in die Kontei Gazette, die plaaslike koerantjie van Carolina. Hier op die website word die stories so bietjie n die tyd gepubliseer, maar dit is nogtans altyd nuut vir die wat dit nog nie gelees het nie.